Net Vir Jou

Is Dit Die Glimlag?
Wat My Knee Lam Maak
Die Reuki Wat Jy In Die Kamer Inbring?
Wat Die Meubels In My Hart Laat Spring
Is Dit Dalk Jou Lyfie?

Wat My Na My Asem Laat Hyg
Is Dit Jou Stem?
Wat My Ore Streel Soos Die Klanke Van Die See
Is Dit Jou Lippe?
Wat My Wang Laat Gloei Met Die Hitte Van Jou Hart

Dalk Is Dit Kleiner Goedtjies?
Wat Hulself In My Gedagtes Herhaal
Soos
Jou Vrolike Lag Op Die Hokkie Veld?
Jou Handjie In Myne Tydens Die Fliek?
Dalk Die Soene Wat Ek In Die Kombuis Steel?

Dit Het Dalk Met Al Die Goed Te Doen
Maar Hul Bly Oppervlakig Soos ‘n Soen.
Dit Is Vir My….

Dat Jy Die Stem Is In My Agterkop.
Die Kooltjie In My Hart.
En Die Stof Van My Siel.

Dit Is My Liefde Vir Jou
My Lief

More Shayari by Aardwolf Jakkals
08 Oct 2017 No Comment 1

Get Shayari In Email Daily

 Amazing & Funny Photos

Mousepad For Boys Banana Phone Mind Blowing Illusion Indian Team – Sare Ke Sare Tharki Hai Awesome Pic Of Water Punch Who Wants To Walk To Sky Lovely Appeal of a Girl Jai Daaru Maharaj Cute Baby Owl in Hand Bread Shoes Looking Delicious

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Funny Veg Jokes

Why Did You Ask If I Am A Santa?
In London, A Customer Asked: "Do You Have Mustard Oil?" The Shopkeeper Says: "Are You Santa Singh?" The Guy, Clear

True Meaning Of Success!
Father Was Telling The Definition Success To His Son. Father: "Son, Success Is When Your Signature Turns Into An Auto

Mene To Majak Mein Bola Tha
Arjun: "Main Chidiya Ki Aankh Fod Sakta Hoon" Rajni Kant: "Main Chidiya Ki Aankh Ki Retina Ke Blood Vessels Ke R.B.C

Meri Pyari Madam
Madam Ne Ek Baar Class Ke Bachho Ko My Teacher Par 10 Line Likhne Ko Kaha Thodi Der Baad Santa Ne Uth Kar Poocha S

Biwi Marne Ki Saza Bas Itni Si?
Ek Baar Santa Apni Biwi Ke Saath Jaa Raha Thha, Raste Mein Usse Ek Dost Mila Jisse Police Ne Pakda Hua Thha. Santa

Join Us on Facebook